| oordosis [boodskap #144171] |
Wo., 20 Desember 2023 12:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oordosis
Afbreking: oor•do•sis
Samestelling: oor + dosis
Selfstandige naamwoord: oordosis
Meervoud: oordosisse
Betekenis:
• 'n Dosis wat die voorskrif oorskry. 'n Te groot hoeveelheid van iets.
Gebruik:
• 'n Oordosis kalmeermiddels het haar in die hospitaal laat beland.
Sinoniem:
• oormaat
Vertaling:
Engels: overdose
Nederlands: overdosis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|