| bekgeveg [boodskap #144150] |
Ma., 18 Desember 2023 19:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bekgeveg
Afbreking: bek•ge•veg
Samestelling: bek + geveg
Selfstandige naamwoord: bekgeveg
Meervoud: bekgevegte
Betekenis:
• Bakleiery met woorde, sonder om handgemeen te raak.
Gebruik:
• Aanvanklik het dit gelyk of dit net by 'n bekgeveg gaan bly.
Afgelei:
• woordestryd
Vertaling:
Engels: verbal fight
Nederlands: verbale strijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|