| forensies [boodskap #144093] |
Do., 14 Desember 2023 18:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24176 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
forensies
Afbreking: fo•ren•sies
Byvoeglike naamwoord: forensies
Attributief: forensiese
Betekenis:
• Betreffende die gebruik van wetenskaplike metodes om misdade te ondersoek en bewyse vir die hof te lewer.
• (verouderd) Wat op die strafreg en howe betrekking het.
Gebruik:
• Die vuurwapen is vir forensiese toetse gestuur.
Sinoniem:
• geregtelik
• juridies
• ondersoekend
Vertaling:
Engels: forensic; legal
Nederlands: forensisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|