| kragkrisis [boodskap #144080] |
So., 10 Desember 2023 08:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kragkrisis
Afbreking: krag•kri•sis
Samestelling: krag + krisis
Selfstandige naamwoord: kragkrisis
Meervoud: kragkrisisse
Betekenis:
• 'n Probleem met die lewering van krag/elektrisiteit.
Gebruik:
• Die heersende kragkrisis en die gereelde instelling van beurtkrag knou die land se ekonomie.
Sinoniem:
• energiekrisis
Vertaling:
Engels: power crisis, energy crisis
Nederlands: energiecrisis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|