Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vonnisoplegging
vonnisoplegging [boodskap #144065] Vr., 08 Desember 2023 14:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vonnisoplegging
Afbreking: von•nis•op•leg•ging
Samestelling: vonnis + oplegging


Selfstandige naamwoord: vonnisoplegging
Meervoud: vonnisopleggings

Betekenis:
• Die proses om iemand (ná skuldigbevinding) 'n straf op te lê.

Gebruik:
• Tydens die vonnisoplegging het die regter gesê dat hy in sy lewe nog nie so iets teëgekom het nie.

Sinoniem:
• veroordeling

Vertaling:
Engels: sentencing
Nederlands: veroordeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbysterend
Volgende onderwerp: verbyster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 12:02:58 UTC 2025