Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bystander
bystander [boodskap #144037] Sa., 02 Desember 2023 15:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bystander
Afbreking: by•stan•der
Samestelling: bystand + -er


Selfstandige naamwoord: bystander
Meervoud: bystanders

Betekenis:
• Iemand wat teenwoordig is, maar nie deelneem of andersins betrokke is nie.

Gebruik:
• 'n Bystander is tydens die rooftog gewond.

Sinoniem:
• draadsitter
• getuie
• omstander
• ooggetuie
• toeskouer
• verbyganger
• waarnemer

Vertaling:
Engels: bystander, onlooker, spectator
Nederlands: bijstander

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inhardloop
Volgende onderwerp: reddingsboei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 14:32:13 UTC 2026