Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omring
omring [boodskap #144002] So., 26 November 2023 11:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
omring
Afbreking: om•ring
Samestelling: om + ring


Werkwoord: omring
Verlede tyd: het omring

Betekenis:
• Om aan alle kant toegemaak te wees.

Gebruik:
• Die gasse wat die aarde omring, staan as die atmosfeer bekend.

Sinoniem:
• insluit
• omgewe
• omgord
• omgrens
• omhein
• omhul
• omkring
• ommuur
• omsingel
• omskans
• omsluit
• omspan
• omvat

Afgelei:
• omringde
• omringend
• omringing

Vertaling:
Engels: to surround, encircle
Nederlands: omringen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 13 Augustus 2026 10:34]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: litosfeer
Volgende onderwerp: raaiskoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 16 05:51:54 UTC 2026