Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Meeu Pes
Meeu Pes [boodskap #1440] Do, 24 Julie 2003 22:58
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:
> Ek dink jy kan dit nou maar doen. Die lyn was defnitief mors af.
> Somtyds sit daar te veel voëls op die lyne. Dan hang hulle in die
> water:-) Voëls soos in seemeeue:-)

LOL. En hier waar ek op die oomblik is is daar juis so baie meeue.
Hulle maak nes op elke dak in die plek, en hulle het op die oomblik
kleintjies. Mens kan hulle heel nag hoor skree.

Lorinda
Vorige onderwerp: Pos Pyn 2
Volgende onderwerp: Goeie Polisiewerk?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 05:54:08 MGT 2024