Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » matriek
matriek [boodskap #143975] Sa., 25 November 2023 06:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
matriek
Afbreking: ma•triek


Selfstandige naamwoord: matriek
Meervoud: matrieks

Betekenis:
• Die eindeksamen van die hoërskool; matrikulasie.
• 'n Leerder in graad 12 wat vir die finale skooleksamen leer; matrikulant.

Gebruik:
• Sy het matriek met twee onderskeidings geslaag.
• Die matrieks van 2020 hou 'n reünie.

Afgelei:
• boerematriek
• matriekafskeid
• matriekbal
• matriekdans
• matriekeksamen
• matriekjaar
• matriekklas
• matriekleerder
• matriekleerling
• matriekslaagsyfer
• matriekuitslag

Vertaling:
Engels: matric, matriculation; matriculant
Nederlands: eindexamen; –

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liewerste
Volgende onderwerp: beplanning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 06:02:23 UTC 2025