Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liewerste (liewerste)
liewerste [boodskap #143974] Sa., 25 November 2023 06:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liewerste
Afbreking: lie•wer•ste
Samestelling: liewer + -ste


Bywoord: liewerste

Betekenis:
• By voorkeur.

Gebruik:
• Laat ek liewerste stilbly.

Wisselvorm:
• liewer
• liewers
• liewerster

Sinoniem:
• eerder
• veelmeer
• verkieslik

Vertaling:
Engels: rather, preferably
Nederlands: liever

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: watersiklus
Volgende onderwerp: matriek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 08:35:50 UTC 2025