Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daglange
daglange [boodskap #143965] Vr, 24 November 2023 11:54
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19496
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
daglange
Afbreking: dag•lan•ge
Samestelling: dag + lange


Byvoeglike naamwoord:
Attributief: daglange

Betekenis:
• Wat (naastenby) 'n dag lank duur.

Gebruik:
• Die kinders was op 'n daglange uitstappie na die museum gewees.

Verwant:
• jaarlange
• maandlange
• weeklange

Vertaling:
Engels: day-long
Nederlands: een dag lang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maandlange
Volgende onderwerp: uitvoerbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 06:03:19 MGT 2024