Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huiseienaar
huiseienaar [boodskap #143958] Do, 23 November 2023 18:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19496
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huiseienaar
Afbreking: huis•ei•e•naar
Samestelling: huis + eienaar


Selfstandige naamwoord: huiseienaar
Meervoud: huiseienaars

Betekenis:
• Iemand wat 'n huis besit.

Gebruik:
• Die verhoging in rentekoerse het huiseienaars swaar getref.

Vertaling:
Engels: home owner, house owner
Nederlands: huiseigenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onstabiliteit
Volgende onderwerp: feesseisoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 06:29:52 MGT 2024