Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onstabiliteit
onstabiliteit [boodskap #143957] Do, 23 November 2023 18:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19496
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onstabiliteit
Afbreking: on•sta•bi•li•teit
Samestelling: on- + stabiliteit


Selfstandige naamwoord: onstabiliteit
Meervoud: onstabiliteite

Betekenis:
• Wat na verandering neig; nie bestendig en stabiel is nie.

Gebruik:
• Die politieke onstabiliteit het uiteindelik tot 'n militêre staatsgreep gelei.

Sinoniem:
• bestendigheid
• instabiliteit
• onbestendigheid
• wispelturigheid

Antoniem:
• stabiliteit

Vertaling:
Engels: instability
Nederlands: onstabiliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lokaal
Volgende onderwerp: huiseienaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 06:29:22 MGT 2024