Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hofrol
hofrol [boodskap #143951] Do., 23 November 2023 10:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24179
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hofrol
Afbreking: hof•rol
Samestelling: hof + rol


Selfstandige naamwoord: hofrol
Meervoud: hofrolle

Betekenis:
• Die lys van sake wat geskeduleer is om verhoor te word.

Gebruik:
• Die saak is van die hofrol geskrap.

Vertaling:
Engels: court roll
Nederlands: gerechtsrol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortsit
Volgende onderwerp: vryspraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 13:14:18 UTC 2025