daaronder [boodskap #143946] |
Wo, 22 November 2023 18:35 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 19496 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
daaronder
Afbreking: daar•on•der
Samestelling: daar + onder
Bywoord: daaronder
Betekenis:
• Onder dit wat genoem is.
Gebruik:
• Wat verstaan jy daaronder?
• Die kompetisie is vir kinders van 7 en daaronder.
Vertaling:
Engels: under that, underneath, below
Nederlands: daaronder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|