Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glimpen
glimpen [boodskap #143945] Wo, 22 November 2023 18:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19496
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Glimpen.
'n Glimpen.
glimpen
Afbreking: glim•pen
Samestelling: glim + pen


Selfstandige naamwoord: glimpen
Meervoud: glimpenne
Verkleinwoord: glimpennetjie
Meervoud van verkleining: glimpennetjie

Betekenis:
• 'n Pen met 'n dik punt waarmee teks in 'n glimmende kleur gemerk/uitgelig word.

Gebruik:
• Onderstreep die sleutelwoorde of merk dit met 'n glimpen.

Vertaling:
Engels: fluorescent pen, highlighter
Nederlands: markeerstift, arceerstift

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opvou
Volgende onderwerp: daaronder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 05:55:21 MGT 2024