Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eetlus
- eetlus [boodskap #143938] Tue, 21 November 2023 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21406
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eetlus
Afbreking: eet•lus
Samestelling: eet + lus


Selfstandige naamwoord: eetlus
Meervoud:

Betekenis:
• Behoefte aan kos; lus om te eet.

Gebruik:
• Die kind het 'n gesonde eetlus.

Spreekwoord:
• 'n Verandering van spys gee nuwe eetlus. ['n Mens raak moeg om elke dag dieselfde te sien of te doen.]

Sinoniem:
• aptyt

Afgelei:
• eetlusopwekkend
• eetlusremmer
• eetluswekker

Vertaling:
Engels: appetite
Nederlands: eetlust

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wrewel
Volgende onderwerp: opgekoffie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Apr 01 20:33:13 UTC 2025