Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krieketspan
krieketspan [boodskap #143924] Ma, 20 November 2023 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
krieketspan
Afbreking: krie•ket•span
Samestelling: krieket + span


Selfstandige naamwoord: krieketspan
Meervoud: krieketspanne
Verkleinwoord: krieketspannetjie
Meervoud van verkleining: krieketspannetjies

Betekenis:
• 'n Span van elf spelers wat krieket speel.

Gebruik:
• Suid-Afrika se nasionale krieketspan staan as die Proteas bekend.

Hiperoniem:
• sportspan

Vertaling:
Engels: cricket team
Nederlands: cricketteam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwalifisering
Volgende onderwerp: vierjaarliks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 07:09:44 MGT 2024