Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodsaaklikheid
noodsaaklikheid [boodskap #143896] So, 19 November 2023 09:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noodsaaklikheid
Afbreking: nood•saak•lik•heid
Samestelling: noodsaaklik + -heid


Selfstandige naamwoord: noodsaaklikheid
Meervoud: noodsaaklikhede

Betekenis:
• Dit wat noodsaaklik (absoluut nodig) is.

Gebruik:
• Privatisering is 'n noodsaaklikheid en nie 'n vloekwoord nie.

Sinoniem:
• behoefte
• benodigdheid
• dringendheid
• essensialiteit
• nodigheid
• onmisbaarheid
• onvermydelikheid
• vereiste
• verpligting

Afgelei:
• lewensnoodsaaklikheid

Vertaling:
Engels: necessity
Nederlands: noodzakelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knou
Volgende onderwerp: gebrekkig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 07:33:40 MGT 2024