Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondwater
grondwater [boodskap #143892] So, 19 November 2023 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19496
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grondwater
Afbreking: grond•wa•ter
Samestelling: grond + water


Selfstandige naamwoord: grondwater
Meervoud: grondwaters

Betekenis:
• Die water onder die aarde se oppervlak.

Gebruik:
• 'n Boorgat is gesink om die grondwater na die oppervlak te pomp.

Sinoniem:
• syferwater

Afgelei:
• grondwaterkunde
• grondwaterspieël
• grondwaterstand
• grondwatervlak

Vertaling:
Engels: ground water
Nederlands: grondwater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prioritiseer
Volgende onderwerp: bevorderlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 05:57:48 MGT 2024