Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onmeetbaar
onmeetbaar [boodskap #143870] Sa, 18 November 2023 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19496
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onmeetbaar
Afbreking: on•meet•baar
Samestelling: on- + meetbaar


Byvoeglike naamwoord: onmeetbaar
Attributief: onmeetbare
Partitief: onmeetbaars

Betekenis:
• Wat nie gemeet kan word nie.

Gebruik:
• Die heelal is onmeetbaar groot.

Sinoniem:
• irrasioneel
• mateloos
• oneindig
• onkenbaar
• onmeetlik
• onpeilbaar
• ontelbaar

Antoniem:
• meetbaar

Afgelei:
• onmeetbaarheid

Vertaling:
Engels: immeasurable, unmeasurable
Nederlands: onmeetbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Zimbabwiër
Volgende onderwerp: 71ste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 05:55:24 MGT 2024