Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ingelig
ingelig [boodskap #143863] Sa, 18 November 2023 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19496
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ingelig
Afbreking: in•ge•lig


Byvoeglike naamwoord: ingelig
Attributief: ingeligte

Betekenis:
• Wat oor die nodige inligting en kennis beskik; op hoogte van sake; bewus van; bekend met.

Gebruik:
• Is dit 'n feit of 'n ingeligte raaiskoot?

Sinoniem:
• belese
• bewus
• deskundig
• kundig
• vertroud
• wetend

Antoniem:
• oningelig

Afgelei:
• welingelig

Vertaling:
Engels: informed
Nederlands: geïnformeerd, op de hoogte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oningelig
Volgende onderwerp: ontginning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 05:53:31 MGT 2024