| toiletpapier [boodskap #143860] |
Sa., 18 November 2023 07:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Toiletpapier
toiletpapier
Afbreking: toi•let•pa•pier
Samestelling: toilet + papier
Selfstandige naamwoord: toiletpapier
Meervoud: toiletpapiers
Verkleinwoord: toiletpapiertjie
Meervoud van verkleining: toiletpapiertjies
Betekenis:
• 'n Rol dun papier waarmee jy jou self skoonmaak wanneer jy die toilet gebruik.
Gebruik:
• Hersirkuleer eerder jou koerante of gebruik dit as toiletpapier.
Vertaling:
Engels: toilet paper
Nederlands: toiletpapier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|