| duidelikheid [boodskap #143852] |
Wo., 15 November 2023 16:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duidelikheid
Afbreking: dui•de•lik•heid
Samestelling: duidelik + -heid
Selfstandige naamwoord: duidelikheid
Meervoud: duidelikhede
Betekenis:
• Toestand van duidelik verstaanbaar, of duidelik sigbaar wees.
Gebruik:
• Ons moet eers duidelikheid oor die saak kry voordat ons tot aksie oorgaan.
Sinoniem:
• begryplikheid
• eenduidigheid
• helderheid
• klaarheid
• sekerheid
Antoniem:
• onduidelikheid
Afgelei:
• duidelikheidshalwe
Vertaling:
Engels: clarity, clearness
Nederlands: duidelijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|