| tewens [boodskap #143846] |
Wo., 15 November 2023 12:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tewens
Afbreking: te•wens
Bywoord: tewens
Betekenis:
• Wat op dieselfde tyd gebeur; behalwe dit wat genoem is.
Gebruik:
• Die Fariseërs, en tewens die Jode oor die algemeen, eet immers nie as hulle nie eers hulle hande behoorlik gewas het nie. [Markus 7:3]
Sinoniem:
• behalwe
• daarby
• derhalwe
• tegelykertyd
• tog
• voorts
Vertaling:
Engels: at the same time, also, besides
Nederlands: tevens
Nota:
• Bywoord van hoedanigheid.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|