| kniel [boodskap #143845] |
Di., 14 November 2023 18:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Persoon wat kniel.
kniel
Afbreking: kniel
Werkwoord: kniel
Verlede tyd: het gekniel
Teenwoordige deelwoord: knielend, knielende
Verlede deelwoord: geknielde
Betekenis:
• Om op die knieë af te sak.
Gebruik:
• Sy kniel langs haar bed om te bid.
Sinoniem:
• neerbuig
Afgelei:
• knielbank
• knieling
• knielkussing
• knielmat
• neerkniel
Vertaling:
Engels: to kneel
Nederlands: knielen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|