| allewêreld [boodskap #143840] |
Di., 14 November 2023 12:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
allewêreld
Afbreking: al•le•wê•reld
Samestelling: alle + wêreld
Tussenwerpsel: allewêreld
Betekenis:
• Uitroep van verbasing.
Gebruik:
• Allewêreld, maar die kind het groot geword!
Wisselvorm:
• allawêreld
Vertaling:
Engels: good heaven, goodness gracious, gee‐whiz
Nederlands: goede hemel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|