Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eks
eks [boodskap #143816] So., 12 November 2023 18:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eks
Afbreking: eks


Selfstandige naamwoord: eks
Meervoud: ekse

Betekenis:
• (informeel) 'n Voormalige eggenoot of geliefde.

Gebruik:
• My eks het my vir addisionele onderhoud gedagvaar.

Hiponiem:
• eksman
• eksvrou.

Vertaling:
Engels: ex
Nederlands: ex

Nota:
• Die voorvoegsel eks- beteken gewese of voormalige.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: 70ste
Volgende onderwerp: opwaarts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 16 06:53:13 UTC 2026