Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pos Pyn
Pos Pyn [boodskap #1437] Do, 24 Julie 2003 22:14 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Om een of ander rede het ek vandag pos probleme met hierdie groep
gehad. Dankie dat jy laat weet het Speedy! As my antwoorde aan Speedy,
Katryn en Rico nie teen more aankom nie sal ek dit maar oor skryf.

Lorinda
Re: Pos Pyn [boodskap #1438 is 'n antwoord op boodskap #1437] Do, 24 Julie 2003 22:18 Na vorige boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 24 Jul 2003 15:14:18 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Om een of ander rede het ek vandag pos probleme met hierdie groep
> gehad. Dankie dat jy laat weet het Speedy! As my antwoorde aan Speedy,
> Katryn en Rico nie teen more aankom nie sal ek dit maar oor skryf.
>
> Lorinda

Ek dink jy kan dit nou maar doen. Die lyn was definitief mors af.
Somtyds sit daar te veel voëls op die lyne. Dan hang hulle in die
water:-) Voëls soos in seemeeue:-)
Vorige onderwerp: Andries Nuus
Volgende onderwerp: Pos Pyn 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 05:12:54 MGT 2024