| hofstuk [boodskap #143797] |
So., 12 November 2023 08:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hofstuk
Afbreking: hof•stuk
Samestelling: hof + stuk
Selfstandige naamwoord: hofstuk
Meervoud: hofstukke
Verkleinwoord: hofstukkie
Meervoud van verkleining: hofstukkies
Betekenis:
• 'n Dokument wat by 'n hof ingedien is.
Gebruik:
• Hofstukke behoort nie met sulke onsinnig en ontersaaklike inligting belas te word nie.
Vertaling:
Engels: court document
Nederlands: gerechtelijk document
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|