| markprys [boodskap #143781] |
Sa., 11 November 2023 18:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
markprys
Afbreking: mark•prys
Samestelling: mark + prys
Selfstandige naamwoord: markprys
Meervoud: markpryse
Betekenis:
• Die prys waarteen 'n mens goedere op die mark kan koop en verkoop.
Gebruik:
• Die markprys word deur vraag en aanbod bepaal.
Sinoniem:
• handelswaarde
• koopprys
• koopsom
• kosprys
• spotprys
• verkoopprys
• waardasie
Vertaling:
Engels: market price
Nederlands: marktprijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|