Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Afghanistan
Afghanistan [boodskap #143771] Vr., 10 November 2023 18:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Afghanistan se vlag.
Afghanistan se vlag.
Kaat van Afghanistan.
Kaat van Afghanistan.
Afghanistan
Afbreking: Af•gha•ni•stan


Pleknaam: Afghanistan

Betekenis:
• 'n Land in Sentraal-Asië, amptelik die Islamitiese Republiek Afghanistan.

Gebruik:
Afghanistan grens aan Iran, Pakistan, Turkmenistan, Oesbekistan, Tadjikistan en Sjina.

Wisselvorm:
• Afganistan

Afgelei:
• Afghaan
• Afghaanse

Vertaling:
Engels: Afghanistan
Nederlands: Afghanistan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Pakistan
Volgende onderwerp: duie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 01:05:20 UTC 2025