| produkprys [boodskap #143587] |
Vr., 27 Oktober 2023 13:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24238 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
produkprys
Afbreking: pro•duk•prys
Samestelling: produk + prys
Selfstandige naamwoord: produkprys
Meervoud: produkpryse
Betekenis:
• Die prys/koste van 'n produk.
Gebruik:
• Ek neem aan hierdie "gratis" bederfies is by die produkprys ingesluit.
Vertaling:
Engels: product price
Nederlands: productprijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|