| dienspistool [boodskap #143554] |
Sa., 21 Oktober 2023 07:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dienspistool
Afbreking: diens•pi•stool
Samestelling: diens + pistool
Selfstandige naamwoord: dienspistool
Meervoud: dienspistole
Betekenis:
• 'n Pistool wat aan 'n amptenaar ter uitvoering van sy werk uitgereik is.
Gebruik:
• Die dienspistool wat by die polisiebeampte afgeneem is, is later teruggevind.
Vertaling:
Engels: service pistol
Nederlands: dienstpistool
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|