Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kortlys
kortlys [boodskap #143538] Vr., 20 Oktober 2023 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kortlys
Afbreking: kort•lys
Samestelling: kort + lys


Selfstandige naamwoord: kortlys
Meervoud: kortlyste
Verkleinwoord: kortlysie
Meervoud van verkleining: kortlysies

Betekenis:
• 'n Verkorte lys van uitgesoekte items of name vir verdere oorweging.

Gebruik:
• Nie een van die kandidate op die kortlys is geskik vir die pos nie.

Sinoniem:
• aanbevelings
• seleksie
• uittreksel

Vertaling:
Engels: shortlist
Nederlands: korte lijst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Skot
Volgende onderwerp: agentskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 21:17:25 UTC 2025