| oorvloei [boodskap #143536] |
Do., 19 Oktober 2023 19:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorvloei
Afbreking: oor•vloei
Samestelling: oor + vloei
Werkwoord: oorvloei
Verlede tyd: het oorvloei
Betekenis:
• Om oor 'n rand, wal of oewer te vloei.
• Om bo-oor iets anders te vloei.
• (figuurlik) Om in oorvloed beskikbaar te wees.
Gebruik:
• Die dam oorvloei sy walle.
• As jy deur riviere gaan sal hul jou nie oorvloei nie. [Jes 43:2]
• My hart oorvloei van dankbaarheid. Die beloofde land oorvloei van melk en heuning.
Sinoniem:
• oorloop
• oorstroom
Afgelei:
• oorvloeiing
Vertaling:
Engels: to overflow
Nederlands: overvloeien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|