| mediaverklaring [boodskap #143533] |
Wo., 18 Oktober 2023 18:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mediaverklaring
Afbreking: me•di•a•ver•kla•ring
Samestelling: media + verklaring
Selfstandige naamwoord: mediaverklaring
Meervoud: mediaverklarings
Betekenis:
• 'n Verklaring wat aan joernaliste van die media vir verdere publikasie uitgereik word.
Gebruik:
• Die burgerregte-organisasie het die hoë vlakke van misdaad in 'n mediaverklaring veroordeel.
Sinoniem:
• persverklaring
Vertaling:
Engels: media release, media release
Nederlands: persverklaring
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|