| gholfbal [boodskap #143517] |
Ma., 16 Oktober 2023 10:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gholfbal
Afbreking: gholf•bal
Samestelling: gholf + bal
Selfstandige naamwoord: gholfbal
Meervoud: gholfballe
Verkleinwoord: gholfballetjie
Meervoud van verkleining: gholfballetjies
Betekenis:
• 'n Balletjie wat met 'n gholfstok op 'n gholfbaan rondgeslaan word.
Gebruik:
• Die gholfspeler het die gholfbal deur die ruit geslaan.
Vertaling:
Engels: golf ball
Nederlands: golfbal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|