| halfeindstryd [boodskap #143512] |
Ma., 16 Oktober 2023 09:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24307 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
halfeindstryd
Afbreking: half•eind•stryd
Samestelling: half + eindstryd
Selfstandige naamwoord: halfeindstryd
Meervoud: halfeindstryde
Betekenis:
• 'n Sportwedstryd (ná die kwarteindstryd) tussen vier persone of spanne om na die eindstryd deur te dring.
Gebruik:
• Die Bokke speel volgende naweek teen Engeland in die halfeindstryd.
Sinoniem:
• halfeindronde
• halfeindwedstryd
Vertaling:
Engels: semi-final match
Nederlands: halve finale
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|