| koekroller [boodskap #143472] |
Do., 12 Oktober 2023 10:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Koekroller.
koekroller
Afbreking: koek•rol•ler
Samestelling: koek + roller
Selfstandige naamwoord: koekroller
Meervoud: koekrollers
Verkleinwoord: koekrollertjie
Meervoud van verkleining: koekrollertjies
Betekenis:
• 'n Roller om deeg mee plat te rol.
Gebruik:
• Die vrou het haar man met 'n koekroller uit die kombuis gejaag.
Vertaling:
Engels: rolling pin
Nederlands: deegroller
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|