| broodpan [boodskap #143434] |
So., 08 Oktober 2023 18:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Broodpan.
broodpan
Afbreking: brood•pan
Samestelling: brood + pan
Selfstandige naamwoord: broodpan
Meervoud: broodpanne
Verkleinwoord: broodpannetjie
Meervoud van verkleining: broodpannetjies
Betekenis:
• 'n Langwerpige pan waarin brood gebak word.
Gebruik:
• Gooi die mengsel in 'n broodpan en bak vir vir 60 minute.
Vertaling:
Engels: bread pan, loaf pan
Nederlands: broodvorm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|