| sleutelpersoon [boodskap #143421] |
So., 08 Oktober 2023 08:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sleutelpersoon
Afbreking: sleu•tel•per•soon
Samestelling: sleutel + persoon
Selfstandige naamwoord: sleutelpersoon
Meervoud: sleutelpersone
Betekenis:
• 'n Belangrike persoon wat onmisbare werk doen waarsonder daar nie klaargekom kan word nie.
Gebruik:
• 'n Besigheid kan maklik ten gronde gaan as hy skielik 'n sleutelpersoon verloor.
Verwant:
• sleutelpersoneel
• sleutelposisie
• sleutelrol
Vertaling:
Engels: key person
Nederlands: sleutelpersoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|