| hiervolgens [boodskap #143418] |
Sa., 07 Oktober 2023 20:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hiervolgens
Afbreking: hier•vol•gens
Samestelling: hier + volgens
Bywoord: hiervolgens
Betekenis:
• Volgens/ooreenkomstig dit wat genoem is.
Gebruik:
• Die verkoop van drank is hiervolgens verbied.
Verwant:
• daarvolgens
• waarvolgens
Vertaling:
Engels: according to this
Nederlands: volgens dit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|