| seegrot [boodskap #143348] |
Ma., 02 Oktober 2023 13:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seegrot
Afbreking: see•grot
Samestelling: see + grot
Selfstandige naamwoord: seegrot
Meervoud: seegrotte
Verkleinwoord: seegrotjie
Meervoud van verkleining: seegrotjies
Betekenis:
• 'n Grot onder die see, of langs die kus wat deur golwe uitgekalf is.
Gebruik:
• Die kusgebied spog met met 'n verskeidenheid landskapsvorme soos honderde strande, inhamme en natuurlike seegrotte.
Vertaling:
Engels: sea cave
Nederlands: zeegrot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|