| gemeenskapsaal [boodskap #143260] |
Ma., 25 September 2023 08:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gemeenskapsaal
Afbreking: ge•meen•skap•saal
Samestelling: gemeenskap + saal
Selfstandige naamwoord: gemeenskapsaal
Meervoud: gemeenskapsale
Verkleinwoord: gemeenskapsaaltjie
Meervoud van verkleining: gemeenskapsaaltjies
Betekenis:
• 'n Saal wat deur die gemeenskap vir byeenkomste gebruik word.
Gebruik:
• Tydelike verblyf is in die gemeenskapsaal ingerig om die ontheemdes te huisves.
Sinoniem:
• gemeenskapsentrum
Vertaling:
Engels: community hall
Nederlands: gemeenschapshuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|