Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weeksdag
weeksdag [boodskap #143258] Ma., 25 September 2023 08:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weeksdag
Afbreking: weeks•dag
Samestelling: week + -s- + dag


Selfstandige naamwoord: weeksdag
Meervoud: weeksdae
Verkleinwoord: weeksdaggie
Meervoud van verkleining: weeksdaggies

Betekenis:
• 'n Dag in die week wat nie op 'n naweek val nie, meestal ook 'n werksdag.

Gebruik:
• Maandag tot Vrydag is weeksdae.

Wisselvorm:
• weekdag

Vertaling:
Engels: week dag
Nederlands: weekdag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkeersirkel
Volgende onderwerp: rampverligting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 15 22:24:28 UTC 2026