Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrystelling
vrystelling [boodskap #143234] Sa, 23 September 2023 07:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20261
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrystelling
Afbreking: vry•stel•ling
Samestelling: vrystel + -ing


Selfstandige naamwoord: vrystelling
Meervoud: vrystellinge, vrystellings

Betekenis:
• Die handeling van vrystel (uitreik, loslaat, onthef, ens.)

Gebruik:
• Die liedjie het direk ná die vrystelling daarvan 'n treffer geword.
• Die vrystelling van groenhuisgasse moet drasties ingeperk word.

Sinoniem:
• bekendmaking
• emansipasie
• loslaat
• ontheffing
• ontslag
• opheffing
• redding
• verlossing
• vrylating
• vrymaking

Hiponiem:
• matrikulasievrystelling
• nuusvrystelling
• noodvrystelling

Afgelei:
• vrystellingsbewys

Vertaling:
Engels: release, liberation, exemption
Nederlands: vrijstelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gereedheid
Volgende onderwerp: watertoevoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 26 17:59:44 MGT 2024