| halfmas [boodskap #143222] |
Vr., 22 September 2023 09:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die seilskip se seile hang halfmas.
halfmas
Afbreking: half•mas
Samestelling: half + mas
Bywoord: halfmas
Betekenis:
• Op die posisie in die middel van 'n mas of 'n paal (skeepsmas of vlagpaal).
Gebruik:
• Die vlag hang halfmas.
Sinoniem:
• halfstok
Afgelei:
• halfmasbroek
Vertaling:
Engels: half mast
Nederlands: halfstok, halfmast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|