| beril [boodskap #143188] |
Ma., 18 September 2023 14:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beril
Afbreking: be•ril
Selfstandige naamwoord: beril
Meervoud: berille
Betekenis:
• 'n Mineraal wat berillium bevat, waarvan die helder soorte as edelgesteentes bekend is.
Gebruik:
• Deursigtige beril is in die middeleeue geslyp om brille mee te maak.
Hiperoniem:
• mineraal
Hiponiem:
• akwamaryn
• heliodoor
• smarag
Afgelei:
• berilagtig
• berilsteen
Vertaling:
Engels: beryl
Nederlands: beril
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|