| tamatiesous [boodskap #143166] |
Sa., 16 September 2023 08:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tamatiesous in 'n bakkie.
tamatiesous
Afbreking: ta•ma•tie•sous
Samestelling: tamatie + sous
Selfstandige naamwoord: tamatiesous
Meervoud: tamatiesouse
Verkleinwoord: tamatiesousie
Meervoud van verkleining: tamatiesousies
Betekenis:
• 'n Sous van tamaties en kruie.
Gebruik:
• Gooi asseblief 'n bietjie ekstra tamatiesous oor my tjips.
Vertaling:
Engels: tomato sauce, ketchup
Nederlands: tomatenketchup
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|